top of page

Mixtape Bio

Die mixtape represent die struggles,liefde,mislukings en oorwinning van n jong man gevang in n geestelike styd.

Vars van die straat en terug in die studio, het Geppe met n oorweldige motivation gelaat.

Die mixtape is inspirerende op n Ander vlak en sit n Ane tipe Spotlig op Afrikaanse rap musiek.Die rapper se dis wel sy eeste mixtape op die afrikaanse Scene maar belowe hy het tonne tapes en albums oppad.

bottom of page